Moenie in "borrels" belê nie, dit gaan jou baie geld kos

Loading player...
Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor die definisie van ‘n finansiële borrel en of daar enige iets positief uit ‘n borrel kom.
27 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min