Nedbank en SA PALS werk saam om bemagtiging in die landbousektor te versnel

Loading player...
Cobus De Bruin, hoof van kliëntwaarde-proposisie vir Landbou by Nedbank & Gerrit van Vuuren, regs-en strategiese adviseur by SA PALS gesels oor Nedbank en SA PALS se vennootskap vir inklusiewe landbou.
31 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min