Die mynbou-eksplorasie en landbousektore begin al hoe harder koppe stamp

Loading player...
Janse Rabie, hoof van beleid en natuurlike hulpbronne by Agri SA gesels oor hoe wesenlik mynbou-eksplorasie die landboubedryf raak en hoeveel van hierdie sake in die hof eindig.
1 Nov 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min