Is ingewikkelde velsorgroetines net ʼn geldmaakfoefie?

Loading player...
Felicia Keus van die Isa Carstens-skoonheidsakademie verklap watter velsorgprodukte en- toestelle nie die geld of moeite werd is nie.
10 Nov 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min