Weird Wide Web - Britse egpaar reis die wêreld in 'n ambulans.

Loading player...
'n Britse egpaar wat 'n ambulans van eBay af gekoop het, is op soek na die Guinness-wêreldrekord vir die langste reis in 'n ambulans - en hulle het reeds nie-amptelik daarin geslaag.
10 Nov 2022 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min