SARS sê hy is jammer oor wat in die Zuma-era gebeur het

Loading player...
Amanda Visser, finansiële joernalis en belastingkenner gesels oor die Inkomstediens se verskoning en vergoeding aan voormalige werknemers en of die werknemers se name bekend gemaak was.
11 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min