Transnet skree Force Majeure vir die sesde keer in 18 maande

Loading player...
Prof. Jan Havenga, logistieknavorser by die Universiteit van Stellenbosch gesels oor Transnet se force majeure en of daar 'n verband is met die oorlog in die Oekraïne.
11 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min