Stres Fokus Week: Hoe hanteer n mens stresvolle situasie

--:--
In vandag se Stres Fokus Week onderhoud, gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Johan Lottering van Value Added Life, die vervaardigers van Prozen, oor hoe ‘n mens stresvolle situasies wat jou werk en alledaagse take affekteer kan hanteer.
15 Nov 2022 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Self-Improvement

Other recent episodes