SA boere staan spring om nuwe tegnologie te gebruik

Loading player...
Cobus De Bruin, hoof van Kliëntwaarde-voorstelle vir Landbou by Nedbank gesels oor hoe SA boere se gebruik van tegnologie vergelyk met die res van die wêreld.
16 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min