"Telkom het nie n transaksie nodig om te oorleef nie"

Loading player...
Dirk Reyneke, finansiële hoof van Telkom gesels oor die groep se resultate en of Telkom afhanklik is van 'n transaksie om te oorleef.
23 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min