Clicks koop al die Sorbet skoonheidswinkels

Loading player...
Bertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks gesels oor wat die koop behels, hoe Sorbet werknemers geraak gaan word, asook wat Clicks en Sorbet kliënte kan verwag.
24 Nov 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min