African Bank maak meer as ‘n halfmiljoen nuwe bankrekeninge oop

Loading player...
Gustav Raubenheimer, finansiële hoof van African Bank gesels oor of hulle tevrede is met die verslag en hoe dit met die bankse digitale strategie gaan.
29 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min