Die regering plaas 'n verbod op die uitvoer van koper en skrootmetaal

Loading player...
Evert Swanepoel, Koper Ontwikkelingsvereniging van Afrika gesels oor of hierdie regulasies koperdiefstal sal verminder en wat die sakemodel van koperdiefstal is.
30 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min