‘Rianette en die Internet’: Wonder jy ook hoe veilig is aanlyn inkopies?

Loading player...
In hierdie episode van "Rianette en die Internet", gee Rianette Leibowitz praktiese wenke om te verseker dat jy weet hoe om veilige aankope deur die internet te doen.
1 Dec 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min