Groot ongelukkigheid oor regering se jongste groenkrag-projekte

Loading player...
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport en Tommy Garner, voorsitter van SA Onafhanklike Kragverskaffers gesels oor die regering se jongste groenkrag-projekte.
8 Dec 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min