Weird Wide Web - Die Grinch gevind deur die polisie!

Loading player...
'n Bestuurder is deur die polisie voorgekeer en beboet nadat hy opgemerk is waar hy met 'n "Verdagte" passasier ry wat blykbaar 'n lewensgrootte opblaasbare Grinch was.
15 Dec 2022 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min