Welgestelde Suid-Afrikaners gee heelwat minder tyd en geld

Loading player...
Hein Klee, internasionale hoof van Nedbank Private Wealth gesels oor hoe Suid-Afrikaners aan liefdadigheid gee en hoe dit die afgelope jare verander het.
26 Dec 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min