Dié BMW kan van kleur verander en jou toilet kan jou gesondheid monitor

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor BMW se nuwe tegnologie en oor 'n nuwe gesondheidstegnologie.
9 Jan 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min