'Rianette en die Internet': Ouerskap in ’n digitale wêreld kan maklik wees

Loading player...
Rianette praat oor die voorbereiding en bestuur van digitale gewoontes en maniere om ons kinders veilig aanlyn te hou, terwyl ons hulle leer hoe om verantwoordelike digitale burgers te wees. 
12 Jan 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min