Beurtkrag en hoër elektrisiteitspryse gaan die myboubedryf klap

Loading player...
Henk Langenhoven, hoofekonoom van die Minerale Raad gesels oor hoe groot die ontwrigting tans in die mynbousektor is.
16 Jan 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min