Die inflasiemonster is getem

Loading player...
Johann Els, hoofekonoom by Old Mutual gesels oor of Suid-Afrika se inflasie probleem agter die rug is en wat met rentekoerse sal gebeur.
18 Jan 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min