Kyk saam: Yolanda Maartens gesels met David Fourie oor nuwe enkelsnit “On the ra

Loading player...
Suid-Afrikaanse sanger, David Fourie se langverwagte enkelsnit, On The Radio is vandag uit en Mid-Mornig Magic se Yolanda Maartens gesels met hom oor waarmee hy die afgelope jare besig was en hoekom dit die perfekte tyd was om sy terugkeer te maak en meer.
20 Jan 2023 1AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min