Afriforum wil kernkragprojekte na Suid-Afrika lok

Loading player...
Die burgerregte-organisasie Afriforum het besluit om hul eie sonkragstasie op die been bring. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum gesels oor die groep se krag plan.
23 Jan 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min