Sasol teken kontrakte vir 290MW met drie windkragprojekte

Loading player...
Danie Cronje, senior vise-president van groen waterstof globale markontwikkeling by Sasol gesels oor die groep se drie nuwe windkragprojekte.
24 Jan 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min