Die Richardsbaai Steenkoolterminaal voer die minste steenkool sedert 1993 uit

Loading player...
Henk Langenhoven, hoofekonoom van die Minerale Raad gesels oor die kernprobleme wat hierdie daling meegebring het.
27 Jan 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min