Kenners se voorspellings moet nie jou beleggingsplanne beïnvloed nie

Loading player...
Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor hoekom jy nie jou beleggingsplanne op kenners se voorspellings moet baseer nie.
27 Jan 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min