Die regering wil jou (dalk) betaal om sonpanele op jou dak te sit

Loading player...
Jan Vermeulen, joernalis by MyBroadband gesels oor inisiatiewe om minder krag te gebruik.
30 Jan 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min