Maatskappye wat fakture aan kliënte e-pos moet seker maak dit word nie onderskep

Loading player...
Professor Basie von Solms, direkteur van die Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesburg gesels oor 'n onlangse hofuitspraak oor kubermisdaad wat almal raak.
30 Jan 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min