Kommer oor gewelddadige vervolging van Christene in Afrika

Loading player...
Afrika suid van die Sahara staar ʼn enorme humanitêre katastrofe in die gesig, soos wat die vlaag godsdienstig gemotiveerde geweld vanaf Nigerië oor die res van die streek versprei. Maroela Media het met Elizabeth Botha, mediabeampte van Geopende Deure Suider-Afrika, gesels. Sy meer vertel die organisasie se jongste Wêreldwaarnemingslys, hoe dit saamgestel is en bespreek van die tendense wat dit uitlig. Elizabeth verduidelik ook hoe jy vervolgde Christene kan ondersteun.
7 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min