Die sluiting van die Koffiefontein-myn bring 'n einde aan 'n 140-jaar era

Loading player...
Jacques Breytenbach, finansiële hoof van Petra Diamonds gesels oor hoekom hulle die Koffiefontein-myn sluit en die geskiedenis van die myn.
7 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min