Beleggings in Suid-Afrikaanse eiendom steek af teen die buiteland

Loading player...
John Loos, eiendomsekonoom van FNB gesels oor die faktore wat Suid-Afrika laer druk en die toekoms van die eiendomsbedryf in die land.
8 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min