Aletté-Johanni gesels oor selfsorg

Loading player...
“In ’n neutedop is selfsorg enigiets wat jou laat voel dat daar vir jou omgegee word, al is dit jy wat vir jouself omgee.”
13 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min