Markoorsig

Loading player...
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die uitvoerende hoof van Amplats, Natascha Viljoen se aankondiging en Life Healthcare se aandeelprys.
15 Feb 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min