Ontmoet een van Suid-Afrika se kriptopioniers

Loading player...
Carel van Wyk, stigter van CryptoConvert gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
16 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min