Amplats se wins val met 60%, maar dis steeds sy naasgrootste nóg

Loading player...
Natascha Viljoen, uitvoerende hoof van Anglo American Platinum gesels oor die groep se tussentydse resultate, die elektrisiteitskrisis se impak op die groep, en haar bedanking.
20 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min