Portugal skaf sy Goue Visum-inisiatief af

Loading player...
Andrew Rissik, groep internasionale direkteur van Sable Internasionaal gesesls oor hoekom Portugal sy Goue Visum-inisiatief afskaf en hoe gewild hierdie inisiatief was.
20 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min