‘Verkleurmannetjie’ Rayne kies kleurvolle kant van die lewe

Loading player...
“Ek was vir ʼn lang tydperk die jongste kunstenaar op die Barnyard se verhoog. Ek het as 15-jarige reeds ʼn oudisie afgelê en dit geslaag.”
21 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min