Hoe het SARS R94 mjd. ingesamel?

Loading player...
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gesels oor die nasionale begroting en hoe die SAID R94 mjd. ingesamel het.
22 Feb 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min