Wie en wat is die "onafhanklike konsortium" wat Eskom se bedryfssake gaan ondersoek?

Loading player...
Jeffrey Quvane, direkteur verantwoordelik vir die toesig oor Energie en Telekommunikasie by die nasionale tesourie gesels oor wat die onafhanklike konsortium is.
23 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min