Jy kan self dié Nokia-foon regmaak

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor Nokia se nuwe foon en wat dit behels.
27 Feb 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min