Net vier ekstra treine na Richardsbaai kan 1200 vragmotors van die pad haal

Loading player...
Moshe Motlohi, hoof van hawens by Transnet gesels oor die opeenhoping van steenkoolvragmotors in Richardsbaai.
28 Feb 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min