Curro: Van een skool met 28 leerlinge tot 182 skole met 73 leerders in 25 jaar

Loading player...
Cobus Loubser, uitvoerende hoof van Curro gesels oor die privateskolegroep se bedrywigede en finansiële resultate.
2 Mar 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min