Beurtkrag slaan SA ekonomie se wind uit

Loading player...
Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual gesels oor die bruto binnelandse produk (BBP) wat in die vierde kwartaal ingekrimp het.
7 Mar 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min