Wat van die kinders in ʼn ongelukkige huwelik?

Loading player...
Die stormagtige omgewing wat ʼn ongelukkige huwelik vir ʼn kind skep is ʼn werklikheid wat talle Suid-Afrikaners in die gesig staar.
10 Mar 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min