KuberKlets - Met Rudolph en Rocco

--:--
In hierdie eerste episode van KuberKlets gesels Rudolph en Rocco De Villiers oor ChatGPT.
Van die vrae wat hulle bespreek is:
Wat is dit? Wat is die voor- en nadele daarvan? Is daar veiligheidsrisiko's verbonde daaraan? Hoe verskil dit van Google? Hoe begin jy dit gebruik?
11 Mar 2023 Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews

Other recent episodes

Ruan Bronkhorst se merkwaardige verhaal

In 2008 was Ruan betrokke in 'n ongeluk wat hom met n breinbesering en 11 weke in 'n koma gelaat het. Dokters het hom min kans op herstel gegee. Verlede week het hy, as lid van die Protea span, Suid-Afrika met Armdruk verteenwoordig by die Afrika Spele in Ghana. Luister…
24 Mar 15 min

Tyre Rack Industria

Theuns Botha 'n verteenwoordiger van Tyre Rack Industria, 'n prominente band- en wielonderneming in Polokwane vertel ons meer oor wat hulle bied.
24 Feb 7 min

Liversage Paneelkloppers

Tommy en Charl Liversage van Liversage Paneelkloppers in Polokwane het onlangs meer kom vertel van hulle besigheid en die trots in hulle werk.
22 Feb 13 min