Suid-Afrikaanse aandele daal soos bankkrisis versprei

Loading player...
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor hoe groot die probleem is en of dit kan uitkring na ander banke.
16 Mar 2023 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min