Hou só langafstand-bootjies op dreef
--:--
Talle mense sit in die bootjie van langafstandverhoudings en -huwelike. Uitdagende omstandighede vir enigiemand in ’n verhouding.