Weird Wide Web – Twitter stuur nou poef-emoji’s op medianavrae

--:--
Elon Musk het Sondag aangekondig dat hy die poef-emoji as ʼn outomatiese antwoord op alle navrae van die media gestel het.
22 Mar 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Wanneer 'n vis die deurklokkie lui

Elke lente swem duisende visse deur die stad Utrecht — sowat 35 kilometer suid van Amsterdam — op soek na 'n plek om hul eiers te lê. Maar hulle moet dikwels stilhou en wag by die Weerdsluis-sluis, wat nie gereeld in die lente oopmaak nie. En terwyl hulle wag, is…
16 Apr 9AM 3 min