Markoorsig

Loading player...
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die Federale Reserwebank se aankondiging wat kom en die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se verwagtinge vir SA.
22 Mar 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min