Outsurance kook in Australië

Loading player...
Marthinus Visser, uitvoerende hoof van Outsurance sê die Australiese mark is heelwat groter as Suid-Afrika se mark.
22 Mar 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min